Verskil tussen weergawes van "J.R.R. Tolkien"

4 grepe verwyder ,  3 maande gelede
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
 
 
== Na die Eerste Wêreldoorlog ==
Toe die wapenstilstand op 11 November 1918 onderteken word, was Tolkien reeds aan die soek na akademiese werk. Hy werk 'n tyd lank vir die [[Oxford English Dictionary]], wat destyds nog in wording was, en word in die somer van 1920 as adjunk-professor in Engels aan die Universiteit van Leeds aangestel. Hier word nog twee seuns tot sy en Edith se gesin toegevoeg. In die 1925 ontvang hy 'n pos as professor aan [[Oxford]].
 
Edith skenk in 1929 die lewe aan hul laaste kind, 'n dogter, wat net soos die seuns 'n groot rol sou speel om Tolkien se vrugbare verbeelding te stimuleer. Hy het talle slaaptydstories vir sy kinders vertel, wat later in boeke verewig sou word.
23

wysigings