Verskil tussen weergawes van "Joseph Smith"

5 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Joseph Smith, Jr. portrait owned by Joseph Smith III.jpg|duimnael|Joseph Smith, Jr.]]
 
'''Joseph Smith, Jr.''' (* [[23 Desember]] [[1805]] in Sharon, Windsor County, [[Vermont]]; † [[27 Junie]] [[1844]] in Carthage, [[Illinois]]) was die stigter van die [[Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae]], 'n wêreldkerk en godsdienstige stroming wat ook as [[Mormonisme]] bekend staan. Smith, die seun van 'n boer wat ook as onderwyser werksaam was, het in die 1830's en 1840's 'n beduidende invloed op die religieuse, kulturele en politieke lewe in die [[Verenigde State]] uitgeoefen. Sy erfenis word bewaar deur die Kerk wat hy gestig het - die grootste ooit wat sy oorsprong in die VSA het.