Wikipedia:Waarom 'n rekening skep?: Verskil tussen weergawes

k
Wysigings deur 2804:D55:524D:7200:6161:F62E:85DD:D3C6 teruggerol na laaste weergawe deur Wiki13
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 2804:D55:524D:7200:6161:F62E:85DD:D3C6 teruggerol na laaste weergawe deur Wiki13)
== Gebruikersvoorkeure ==
Behalwe vir al hierdie funksies kan jy ook die optrede van MediaWiki tot 'n groot mate verpersoonlik. Ingetekende gebruikers kan die hele voorkoms van die werf verander soos om 'n ander ''"skin"'' te kies, aan te dui hoe wiskundige formules vertoon moet word, hoe groot die teksarea moet wees waarin jy veranderings aanbring, hoeveel bladsye in "onlangse wysigings" vertoon moet word, en baie meer.
 
== Administrateurstatus ==
[[Wikipedia:Administrateurs|Administrateurs]] (of ''sysops'') kan bladsye uitwis en weer herstel, beskerm van veranderings, beskermde bladsye verander en gebruikers wat beleid oortree blokkeer. Hulle voer gewoonlik die wense van die Wiki-gemeenskap uit, veral met dinge soos bladsye se uitwissing. Natuurlik kan slegs ingetekende gebruikers administrateurs word. Gewoonlik is dit voldoende om nou-en-dan werk op Wikipedia te gedoen het sonder om té veel mense te ontstel, alhoewel dit al hoe moeiliker raak.
 
== Stemming, verkiesing en meningspeilings ==
86

wysigings