Verskil tussen weergawes van "Laserdrukker"

41 grepe verwyder ,  2 maande gelede
rm link spam
k (Lêerparameters vertaal)
(rm link spam)
 
 
== Oorsig ==
Die gebruik van laserdrukkers het baie voordele bo ander soorte drukkers. Anders as by impakdrukkers is 'n laserdrukker se spoed veranderlik. Dit hang grootliks af van die hoeveelheid besonderhede wat vervat is in die grafiese beeld wat verwerk word. Die vinnigste modelle kan soveel as 200 monochroom bladsye per minuut lewer (d.w.s. 12 000 bladsye per uur). Die vinnigste kleurlaserdrukkers kan soveel as 100 bladsye per minuut lewer (oftewel 6 000 bladsye per uur). Hoë-snelheidslaserdrukkers word gebruik vir massapos van verpersoonlikte dokumente soos kredietkaart- en munisipale rekeninge en kompeteer goed met [[litografie]] in sommige kommersiële toepassings. (Die Xerox 9700 laser drukker, druk sowat 120 bladsye per minuut [http://www.castleink.com/_a-lphis.html].)
 
<!-- Moet nog vertaal word
93

wysigings