Verskil tussen weergawes van "Agustín de Iturbide"

3 543 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
k
Wysigings deur 2804:D55:526B:8900:452D:5E07:61BB:CF01 teruggerol na laaste weergawe deur Wwikix
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 2804:D55:526B:8900:452D:5E07:61BB:CF01 teruggerol na laaste weergawe deur Wwikix)
Etiket: Terugrol

{{Inligtingskas2
|naam = Agustín de Iturbide
|kleur = #ccf
|titel = ''Keiser van Meksiko''
|beeld = Agustin I of Mexico.jpg
|beeld_wydte = 232px
|beeld_onderskrif = Agustín de Iturbide omstreeks 1823
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Vorstehuis
|1 = [[Iturbide]]
|opskrif2 = Titel
|2 = Keiser van Meksiko
|opskrif3 = Regeer
|3 = [[19 Mei]] [[1822]] – [[19 Maart]] [[1823]]
|opskrif4 = Kroning
|4 = [[21 Julie]] [[1822]]
|opskrif5 = Voorganger
|5 = Monargie gestig
|opskrif6 = Opvolger
|6 = [[Maksimiliaan I van Meksiko]]
|opskrif7 = Titel
|7 = President van die Regentskap van Meksiko
|opskrif8 = Regeer
|8 = [[28 September]] [[1821]] – [[18 Mei]] [[1822]]
|opskrif9 = Voorganger
|9 =Monargie gestig
|opskrif10 = Opvolger
|10 = Juan Nepomuceno Almonte
|opskrif11 = Volle naam
|11 = Agustín Cosme Damián de Itúrbide y Arámburu
|opskrif12 = Gebore
|12 = [[27 September]] [[1783]]; [[Morelia]], [[Nieu-Spanje]]
|opskrif13 = Oorlede
|13 = [[19 Julie]] [[1824]]; [[Padilla]], [[Meksiko]]
|opskrif14 = Begrawe
|14 = Katedraal van Meksikostad
|opskrif15 = Eggenoot
|15 = Ana María Josefa Ramona de Huarte y Muñiz
|opskrif16 = Kinders
|16 = Agustín Jerónimo de Iturbide y Huarte
Sabina
Juana María
Josefa
Ángel
María Jesús
María de los Dolores
Salvador
Felipe Andrés María de Guadalupe
Agustín Cosme
|opskrif17 = Vader
|17 = José Joaquín de Iturbide y Arreguí
|opskrif18 = Moeder
|18 = María Josefa de Arámburu y Carrillo de Figueroa
|opskrif19 = Godsdiens
|19 = [[Rooms-Katolieke Kerk]]
|opskrif20 = Handtekening
|20 = [[Lêer:Agustín de Iturbide signature.svg|200px]]

[[Lêer:Coronamiento Iturbide.JPG|duimnael|upright|links|Kroning van keiser Agustín de Iturbide op 21 Julie 1822 in [[Meksikostad]]]]
'''Agustín Cosme Damián de Itúrbide y Arámburu''' (* [[27 September]] [[1783]] in [[Morelia]], [[Nieu-Spanje]]; † [[19 Julie]] [[1824]] in [[Padilla]], [[Meksiko]]), ook bekend as '''Agustín I van Meksiko''', was 'n Meksikaanse bevelvoerder en politikus tydens die [[Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog]]. Hy het 'n suksesvolle politiese en militêre koalisie gestig, wat op [[27 September]] [[1821]] [[Meksikostad]] verower het en dus die onafhanklikheid van Meksiko beslis het. Nadat die liberasie van die land beveilig is, het hy in 1821 president van die Regentskap van Meksiko geword. Een jaar later was hy aangekondig as die grondwetlike [[Eerste Meksikaanse Keiserryk|keiser van die nuwe nasie]] en het Meksiko kortliks vanaf [[19 Mei]] [[1822]] tot [[19 Maart]] [[1823]] regeer. Hy is gekrediteer as die oorspronklike ontwerper van die eerste [[vlag van Meksiko]].<ref>{{en}} {{cite book |title= Dictionary of Mexican Rulers 1325–1997|last= Vazquez-Gomez |first= Juana |authorlink= |coauthors= |year=1997 |publisher= Greenwood Publishing Group, Incorporated |location= Westport, Connecticut, VSA |isbn=978-0-313-30049-3 |pages= |url= }}</ref><ref>{{en}} {{cite book |title= History of Mexico |last=Kirkwood |first=Burton |authorlink= |coauthors= |year=2000 |publisher= Greenwood Publishing Group, Incorporated |location= Westport, Connecticut, VSA |isbn= 978-0-313-30351-7 |pages= |url= }}</ref><ref>{{es}} {{cite news |first=Alvaro |last=Ibañez |authorlink= |author= |coauthors= |title= Mexico en sus Banderas/Bandera del Imperio de Iturbide|date =2005-02-12 |url= |format= |agency=Notimex |work= |publisher=Reforma |location=Meksikostad |id= |pages= |page= |language=Spaans|quote= |archiveurl= |archivedate= }}</ref>

== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
15

wysigings