Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

→‎Armour piercing: nuwe afdeling
(→‎Armour piercing: nuwe afdeling)
 
::Ek stel veral daarin belang watter artikels in ander tale reeds bestaan en dan kyk ek veral vir die sterretjies in goud en silwer. Dis hoekom ek daai stelsel baie vinnig weer afgeskakel het. Ek het al agtergekom dat in die Finse Wikipedia amper elke liewe land 'n óf lesenswaardige óf uitstekende (voorbladartikel) is. Blykbaar benoem hulle artikels wat die nodigste inligting bevat vir hierdie kategorieë. Ek besoek ook graag nuwe taalweergawes en kyk hoe dit en die taal selfs lyk. Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 21:45, 2 Augustus 2020 (UTC)
 
== Armour piercing ==
 
{{ping|Suidpunt}}, jou mening, wat is die beste vertaling: pantserbreek of pantserdeurdring? Indien ek jou voorheen gevra het, vergifnis asb! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 14:09, 9 Augustus 2020 (UTC)