Verskil tussen weergawes van "Heavy metal"

6 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
 
{{Databoks}}
 
'''Heavy metal''' (of slegs '''metal''') is 'n genre van [[rock musiek]]<ref>Du Noyer (2003), p. 96; Weinstein (2000), pp. 11–13.</ref> wat ontstaan het tussen 1968 en 1974 ontstaan het, hoofsaaklik in die [[Verenigde Koninkryk]] en die [[Verenigde State]].<ref>Weinstein (2000), pp. 14, 118.</ref> Met sy wortels in [[blues-rock]] en [[psychedelic rock]], het die bandsorkeste wat heavy metal geskep het, het 'n dik, groot klank ontwikkel wat gekenmerk word deur uitgebreide kitaar soloskitaarsolos, emfatiese klop, en algehele luidheid/geraas. Heavy metal lirieke word oor die algemeen geassosieer met manlikheid en [["machismo]]".
 
In 1968, was die genre se bekenste groepe, [[Led Zeppelin]], [[Black Sabbath]] and [[Deep Purple]] gestig.<ref name="Larson2004a">{{cite book|author=Tom Larson|title=History of Rock and Roll|url=https://books.google.com/books?id=vGJ7XmA8rjIC&pg=PA183|year=2004|publisher=Kendall/Hunt Pub.|isbn=978-0-7872-9969-9|pages=183–187}}</ref> [[Motörhead]], gestig in 1975, het punk rock invloede en spoed gebring en was belangrik in die vereniging van punk en metal. Met die ontplof van punk in 1977, het dit die Nuwe golf van Britse heavy metal musiekgroepe gestig,<ref>Christe (2003), p. 33</ref> met musiekgroepe soos [[Iron Maiden]], [[Saxon]], en [[Def Leppard]].
89 482

wysigings