Verskil tussen weergawes van "Potchefstroom"

95 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
(skuif foto terug)
 
== Naamsverandering ==
Daar was onlangs 'n poging deur die ANC-beheerde munisipale owerheid om die dorp se naam na '''Tlokwe''' te verander, maar baie inwoners het in opstand gekom teen die besluit – hierdie opstand is deur die organisasie Aksie Potchefstroom gelei. Die stadsraad staan noutans bekend as [[JB Marks Plaaslike Munisipaliteit]], nadat dit in 2016 met [[Ventersdorp Plaaslike Munisipaliteit|Ventersdorp]] saamgesmelt het.
 
== Universiteit ==
98 603

wysigings