Verskil tussen weergawes van "Max Verstappen"

47 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
Teks: wen ook 2019 Brasiliaanse Grand Prix
(Teks: wen ook 2019 Brasiliaanse Grand Prix)
'''Max Verstappen''' (gebore [[30 September]] [[1997]]) is 'n [[Nederland]]se professionele motorrenjaer wat vir die [[Red Bull Racing|Red Bull]]-[[Honda Racing F1|Honda-span]] in [[Formule Een]] Grands Prix jaag. Hy is die seun van oud-renjaer Jos Verstappen.
 
Sy beste F1-seisoene sover was in [[2017 Formule Een-seisoen|2017]], toe hy twee wedrenne gewen het, die [[2017 Maleisiese Grand Prix|Maleisiese]] en [[2017 Meksikaanse Grand Prix|Meksikaanse Grands Prix]] en in [[2019 Formule Een-seisoen|2019]], met oorwinnings in die [[2019 Oostenrykse Grand Prix|Oostenrykse]] en, [[2019 Duitse Grand Prix|Duitse]] en [[2019 Brasiliaanse Grand Prix|Brasiliaanse Grands Prix]].
 
{{Normdata}}
89 237

wysigings