Verskil tussen weergawes van "25 Januarie"

22 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Sterftes: Verbeter)
* [[1971]] – Generaal [[Idi Amin]] neem mag in [[Uganda]] oor van Eerste Minister Milton Obote en begin daarmee agt jaar van militêre regering.
* [[1981]] – Meer as 100 mense sterf toe die [[Buffelsrivier (Grootrivier)|Buffels-]] en die Baviaansrivier afkom en die Karoodorp [[Laingsburg]] oorstroom.
* [[2004]] – Die Marsverkenningsvoertuig (of "dwaalrobot") Opportunity land op [[Mars]] en rol in die Eagle -krater inbinne, ’n klein krater op die Meridiani Planum.
 
== Geboortes ==
809

wysigings