Verskil tussen weergawes van "Verskille tussen Afrikaans en Nederlands"

k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
== Spellingsverskille ==
Die spellingsverskille tussen Afrikaans en Nederlands is hoofsaaklik tedie wytegevolg aanvan evolusies in die fonetiese spelling en die doelbewuste vereenvoudiging van spelreëls in Afrikaans. Daarenteen was die onlangse verandering in die moderne Nederlandse spelreëls meer konserwatief van aard.
 
Die eerste spellingsverskille ontstaan in [[1905]] met die invoering van die ''Vereenvoudigde Nederlandse Spelling'' in Suid-Afrika. Hierdie spelling is grotendeels op die voorstelle van die taalkundige [[Roeland Anthonie Kollewijn|R.A. Kollewijn]] gebaseer. Hy het in [[1891]] in sy artikel ''Onze lastige spelling'', met verskeie voorgestelde spelreël-vereenvoudigings vorendag gekom.
811

wysigings