Anna van Bretagne: Verskil tussen weergawes

k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
}}
 
'''Anna van Bretagne''' ([[Frans]]: ''Anne de Bretagne''; [[25 Januarie]] [[1477]] – [[9 Januarie]] [[1514]]) was tussen 1489 en 1491 en nog eens vanaf 1498 tot haar afsterwe hertogin van [[Bretagne]]. Danksy haar huwelike was sy ook aartshertogin van Oostenryk (1490–1491), koningin van Frankryk (1491–1498), koningin van Sisilië en Jerusalem en nog eens koningin van Frankryk (1499–1514) en hertogin van Milaan. Haar twee opeenvolgende huwelike met Franse monarge het 'n politieke proses bevorder wat op die aansluiting van die hertogdom Bretagne by Frankryk uitgeloop het. In 1532 is hierdie proses met die formele unie tussen Bretagne en Frankryk afgesluit.<ref>[http://www.infobretagne.com/anne-de-bretagne.htm ''Infobretagne.com: Anne de Bretagne. Besoek op 21 Augustus 2020'']</ref> Anna van Bretagne het daarnaas veral bekendheid verwerf vir haar belangstelling in en bevordering van die kunste.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}