Verskil tussen weergawes van "Elektriese spanning"

k
Wysigings deur 85.167.29.157 teruggerol na laaste weergawe deur Oesjaar
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 85.167.29.157 teruggerol na laaste weergawe deur Oesjaar)
Etiket: Terugrol
 
 
== Definisie ==
Gegewe twee punte in ruimte, <math>x_A</math> en <math>x_B</math>, is spanning die verskil in elektriese potensiaal tussen hierdie twee punte. Hierdie spanning is gelyk aan die arbeid benodig per eenheidslading om die lading van punt  <math>x_A</math> na <math>x_B</math> te beweeg. Dit word wiskundig uitgedruk as die lynintegraal van die elektriese veld oor die pad tussen A en B. Vanuit hierdie definisie vanwvan spanning volg dat:
 
: <math>\Delta V_{BA} = V(x_B) - V(x_A)