Verskil tussen weergawes van "Saskatchewanrivier"

k
+ skakel
(Nuwe artikel)
 
k (+ skakel)
 
}}
 
Die '''Saskatchewanrivier''' ([[Engels]]: ''Saskatchewan River''; [[Cree]]: ''kisiskāciwani-sīpiy'', letterlik: "vinnig vloeiende rivier")<ref>{{en}} {{cite web|title=Regering van Kanada|url=http://geonames.nrcan.gc.ca/education/prov_e.php#sk|date=18 September 2007|website=nrcan.gc|publisher=Geonames.nrcan.gc.ca|url-status=dead|archiveurl=https://web.archive.org/web/20080604204017/http://geonames.nrcan.gc.ca/education/prov_e.php#sk|archivedate=4 Junie 2008|accessdate=23 Februarie 2011|df=mdy-all}}</ref> is 'n groot oos-vloeiende [[rivier]] in Suid-[[Kanada]]. Die Platterivier het 'n lengte van 547&nbsp;km en vloei deur die [[Provinsies en gebiede van Kanada|Kanadese provinsies]] [[Manitoba]] en [[Saskatchewan]]. Die Saskatchewanrivier bestaan uit twee hooftakke, die Noord-Saskatchewanrivier met 'n lengte van 1&nbsp;287&nbsp;km en die Suid-Platterivier met 'n lengte van 1&nbsp;392&nbsp;km. Die Saskatchewanrivier is 'n sytak van die [[Nelsonrivier]] wat in die [[Hudsonbaai]] uitmond.
 
[[Lêer:Saskatchewan River delta (NASA).jpg|duimnael|links|[[Nasa]]-Satellietbeeld van die Saskatchewanrivier se delta in die Winnipegmeer]]