Verskil tussen weergawes van "Sitka"

282 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
}}
Die '''City and Borough of Sitka''' (Tlingit: Sheetʼká, [[Russies]]: Ситка), oorspronklik (onder Russiese bewind) '''Nowo-Archangelsk''' (Ново-Архангельск of Новоaрхангельск) is 'n sogenaamde ''unified city-borough'' (stad en administratiewe munisipaliteit) in die suidooste van die [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] deelstaat [[Alaska]], met 'n bevolking van 8 881 volgens die sensus van 2010.
[[Lêer:SOUTH FRONT FROM SOUTHEAST - Russian Bishop's House, 501 Lincoln Street, Sitka, Sitka Borough, AK HABS AK,17-SITKA,2-31 (CT).tif|duimnael|links|Die suidfasade van ''Russian Bishop's House'', die historiese ampswoning van Sitka se Russies-Ortodokse biskop in Lincoln Street]]
 
Die stadsgebied van Sitka is op die weskant van die eiland Baranof en die suidelike deel van die eiland Chicagof geleë wat albei deel uitmaak van die noordelike [[Stille Oseaan]] se Alexander-argipel en die sogenaamde ''Alaska Panhandle''. Met 'n oppervlakte van 2 870,3 vierkante myl of 7 434 vierkante km (sonder water) is Sitka die grootste ''city-borough'' in die VSA.