Verskil tussen weergawes van "Selonsroos"

49 grepe verwyder ,  8 maande gelede
Verwyder bronlose stelling wat teenstrydig is met soortgelyke bronlose stelling op enwiki.
(Verwyder bronlose stelling wat teenstrydig is met soortgelyke bronlose stelling op enwiki.)
|}}
 
Die '''selonsroos''' of '''''Nerium oleander''''' is ’n [[immergroen]] [[struik]] of klein [[boom]] in die [[Familie (biologie)|familie]] [[Apocynaceae]]. Dit is tans die enigste spesie in die [[genus]] '''''Nerium'''''. Dit word so algemeen gekweek dat die presiese oorsprong nog nie vasgestel is nie, hoewel [[Asië|Suidwes-Asië]] al voorgestel is.
 
Die plant is van die [[Atlasgebergte]] in [[Noord-Afrika]] af na [[Suid-Afrika]] ingevoer en het hier genaturaliseer geraak. Hulle groei wild langs party van die [[Wes-Kaap]] se riviere. Die oleander is een van die heel giftigste tuinplante.