Verskil tussen weergawes van "Professionele videokamera"

k
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
[[Lêer:DigitalSony television camera with DIGI SUPER 86II xs 20120211a.jpg|regs|duimnael|300x300px|'n Moderne digitale televisiekamera met 'n DIGI SUPER 86II xs lens van [[Canon]]. Die kamera is gebruik tydens 'n kromwedstryd tussen Hammarby en GAIS in Elitserien, Stockholm, op 11 Februarie 2012.]]
 
'n '''Professionele videokamera''' (dikwels 'n '''televisiekamera''' genoem, selfs al is die gebruik reeds verder as [[televisie]] versprei) is 'n hoëvlaktoestel vir die skep van elektroniese bewegende beelde (eerder as 'n filmkamera, wat voorheen beelde op film vasgelê het). Oorspronklik ontwikkel vir gebruik in TV-ateljees, word hulle nou ook gebruik vir musiekvideos, direkte-tot-videoflieks, korporatiewe en opvoedkundige video's, trouvideo's, ens. Sedert die 2010s is die meeste professionele video-kameras wel professionele digitale videokameras.
24

wysigings