Verskil tussen weergawes van "Patats"

23 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Taksonbalk)
 
| image_width = frameless{{!}}upright=1.10
| image_caption = Blom
| image2_caption = WortelsKnolagtige wortels
| regnum = [[Plantae]]
| unranked_divisio = [[Angiosperms]]
}}
 
Die '''patat''' (''Ipomoea batatas'') is 'n dikotiele [[plant]] wat behoort tot die [[familie (biologie)|familie]] ''Convolvulaceae''. Dit is 'n groot bron van [[Koolhidraat|stysel]] met 'n soet smaak, die knolagtige wortels is 'n [[wortelgroente]].<ref>Purseglove, 1991</ref><ref>Woolfe, 1992</ref> Die jong blare en lote word soms geëet as groenigheid. Van die sowat 50 [[genus|genera]] en meer as 1&nbsp;000 [[spesie]]s van ''Convolvulaceae'', is ''I. batatas'' die enigste gewas van groot belang - 'n paar ander word plaaslik gebruik, maar heelparty is eintlik giftig. Patats is net verlangs verwant aan die [[aartappel]] (''Solanum tuberosum'') en behoort nie aan die nastergalfamilie (''[[Solanaceae]]'') nie.
 
Die genus ''Ipomoea'' van die patat bevat ook verskeie tuinblomme genaamd "morning glories", alhoewel die term gewoonlik nie uitgebrei word na ''Ipomoea batatas'' nie. Sommige kultivars van ''I. batatas'' word as ornamentele plante gekweek.
98 694

wysigings