Verskil tussen weergawes van "Joseph Smith"

341 grepe bygevoeg ,  1 maand gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Joseph Smith, Jr. portrait owned by Joseph Smith III.jpg|duimnael|Joseph Smith, Jr.]]
 
'''Joseph Smith, Jr.''' (* [[23 Desember]] [[1805]] in Sharon, Windsor County, [[Vermont]]; † [[27 Junie]] [[1844]] in Carthage, [[Illinois]]) was die stigter van die [[Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae]], 'n wêreldkerk en godsdienstige stroming wat ook as [[Mormonisme]] bekend staan. Smith, die seun van 'n boer wat ook as onderwyser werksaam was, het inmin dieformele 1830'sopleiding engeniet, 1840'smaar 'nwas beduidendehoogs invloedintelligent open diehet religieuse,sy kulturelehele enlewe politiekelank lewesy inkennis dieen [[Verenigdevaardighede State]]met uitgeoefengeesdrif vermeerder. SyHy erfeniswas word'n bewaarbibliofiel deurwat diesaam Kerkmet wat'n hytutor [[Hebreeus]] gestiggestudeer het. -Een van die grootstebekendste ooitaforismes watin sy oorsprongkanonieke inwerke dieis VSA''The hetglory of God is intelligence'' (''Doctrine & Covenant'' 93:36).
 
In die 1830's en 1840's het Smith 'n beduidende invloed op die religieuse, kulturele en politieke lewe in die [[Verenigde State]] uitgeoefen. Sy erfenis word bewaar deur die Kerk wat hy gestig het - die grootste ooit wat sy oorsprong in die VSA het.
 
Met sy beweerde vertaling van 'n aantal goue plate, wat hy van 'n engel ontvang het en waarin [[Jesus van Nasaret]] se besoek aan die [[inheemse volke]] van Amerika ([[Indiane]]) beskryf word, het hy 'n eerste groep aanhangers aangetrokke. Die vertaling van die teks het in 1830 as die [[Boek van Mormon]] verskyn, en in dieselfde jaar het Smith sy eie geloofsgemeenskap gestig, aanvanklik nog bekend as ''The Church of Christ''.