Verskil tussen weergawes van "Java (eiland)"

2 grepe verwyder ,  1 maand gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Jakarta Car Free Day.jpg|duimnael|links|[[Djakarta]], [[Indonesië]] se hoofstad en grootste stad op Java]]
[[Lêer:Java tk kaart.jpg|duimnael|links|Verspreiding van tale op die eilande Java, Bali en Madoera in Indonesië]]
Java is met 'n bevolking van meer as 145 miljoen die mees bevolkte eiland en ook een van die digbevolkstedigs bevolkte gebiede in dieter wêreld. Dit is die kleinste van die vier Groot Soenda-eilande, maar ook die belangrikste een. In Java se noordweste is [[Djakarta]], Indonesië se [[hoofstad]] en grootste stad, geleë. In Augustus 2019 het die Indonesiese president Joko Widodo aangekondig omdat die hoofstad van die "sinkende" Djakarta na 'n nuwe stad in die provinsie Oos-Kalimantan op Borneo te verskuif gaan word.<ref>{{cite web |url=https://news.sky.com/story/indonesia-to-remove-burden-from-sinking-jakarta-with-new-capital-on-borneo-11795224 |title=Indonesia to remove 'burden' from sinking Jakarta with new capital on Borneo |website=Sky News |access-date=12 Mei 2020 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200506230033/https://news.sky.com/story/indonesia-to-remove-burden-from-sinking-jakarta-with-new-capital-on-borneo-11795224 |archive-date=6 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Java se naam is moontlik afgelei van die [[Sanskrit]]-woord ''yava'' vir "gierst", 'n groep soortgelyke, dog verskillende grane wat 'n belangrike [[stapelvoedsel]] in [[Asië]] vorm.<ref>{{en}} {{cite book|author=Raffles, Thomas E.|title=The History of Java|publisher=Oxford University Press|year=1965|page=3}}</ref>
 
Java het 'n bevolking van sowat 145 miljoen, waarvanvan wie die meeste [[Javane]] is, gevolg deur verwante [[etniese groep]]e soos [[Maleiers]] en [[Soendanese]]. Java se inheemse en mees gebruikte [[taal]] is Javaans, alhoewel dit in Indonesië nie 'n [[amptelike taal]] is nie; dit is Indonesies wat veral rondom die hoofstad Djakarta gebesig word. In die weste word veral Soendanees gepraat en in die ooste [[Madoerees]] en Balinees. Al dié tale behoort tot die [[Maleis-Polinesiese tale]]. [[Chinees]] is die moedertaal van die [[Han-Chinese]] wat hulle veral in onlangse dekades op Java kom vestig het. Java beskik oor 'n uiters diverse godsdienstige tradisie met [[Islam]], [[Christendom]], [[Hindoeïsme]] en [[Boeddhisme]] wat al sedert eeue beoefen word, die meerderheid inwoners is egter [[Moslem]]s.
 
hoewel dit in Indonesië nie 'n [[amptelike taal]] is nie; dit is Indonesies wat veral rondom die hoofstad Djakarta gebesig word. In die weste word veral Soendanees gepraat en in die ooste [[Madoerees]] en Balinees. Al dié tale behoort tot die [[Maleis-Polinesiese tale]]. [[Chinees]] is die moedertaal van die [[Han-Chinese]] wat hulle veral in onlangse dekades op Java kom vestig het. Java beskik oor 'n uiters diverse godsdienstige tradisie met [[Islam]], [[Christendom]], [[Hindoeïsme]] en [[Boeddhisme]] wat al sedert eeue beoefen word, die meerderheid inwoners is egter [[Moslem]]s.
 
Java se [[geologie]] is gekenmerk deur baie aktiewe [[Vulkaan|vulkane]] wat dié eiland van wes na oos gevorm het. Net wes van Java is [[Krakatoa]] geleë, veral bekend vir sy enorme uitbarsting in 1883. Java se vulkane behoort tot die [[Ring van Vuur]] wat die [[Stille Oseaan]] van [[Nieu-Seeland]] tot [[Chili]] omsirkel.
811

wysigings