Verskil tussen weergawes van "Java (eiland)"

8 grepe bygevoeg ,  1 maand gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Jakarta Car Free Day.jpg|duimnael|links|[[Djakarta]], [[Indonesië]] se hoofstad en grootste stad op Java]]
[[Lêer:Java tk kaart.jpg|duimnael|links|Verspreiding van tale op die eilande Java, Bali en Madoera in Indonesië]]
Java is met 'n bevolking van meer as 145 miljoen die mees bevolkte eiland en ook een van die digs bevolkte gebiede ter wêreld. Dit is die kleinste van die vier Groot Soenda-eilande, maar ook die belangrikste een. In Java se noordweste is [[Djakarta]], Indonesië se [[hoofstad]] en grootste stad. In Augustus 2019 het die Indonesiese president Joko Widodo aangekondig dat beplan word om die hoofstad van die "sinkende" Djakarta na 'n nuwe stad in die provinsie Oos-Kalimantan op Borneo te verskuif gaan word.<ref>{{cite web |url=https://news.sky.com/story/indonesia-to-remove-burden-from-sinking-jakarta-with-new-capital-on-borneo-11795224 |title=Indonesia to remove 'burden' from sinking Jakarta with new capital on Borneo |website=Sky News |access-date=12 Mei 2020 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200506230033/https://news.sky.com/story/indonesia-to-remove-burden-from-sinking-jakarta-with-new-capital-on-borneo-11795224 |archive-date=6 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Java se naam is moontlik afgelei van die [[Sanskrit]]-woord ''yava'' vir "gierst", 'n groep soortgelyke, dog verskillende grane wat 'n belangrike [[stapelvoedsel]] in [[Asië]] vorm.<ref>{{en}} {{cite book|author=Raffles, Thomas E.|title=The History of Java|publisher=Oxford University Press|year=1965|page=3}}</ref>
811

wysigings