Verskil tussen weergawes van "Racheltjie de Beer"

geen wysigingsopsomming nie
k
 
Ongelukkig is die geskiedenis tydens die periode nie ordentlik gedokumenteer nie en is dit wel moontlik dat die kinders nie regtig bestaan het nie.<ref name="Nieuwoudt">{{cite news|last=Nieuwoudt |first=Stephanie |title=Racheltjie: ware heldin of versinsel? |newspaper=[[Die Burger]]|date=2002-10-01|language=Afrikaans}}</ref>
 
 
== Nuwe bevindinge ==
 
"Oor Woltemade het ek weinig twyfel. Oor Dirkie Uys het ek al 'n ander weergawe gelees wat ook nogal 'n skadu werp oor dit wat ons vertel is, maar ek kan nie self 'n mening daaroor lug nie. Die probleem is dat geskiedskrywing nie te skei is van die heersende politiek in die era toe dit geskryf is nie. Volksnasionaliste ''moet'' helde hê. Dit is so in elke tydvak."<ref>[https://www.facebook.com/groups/henniesetaalhoekie/?multi_permalinks=2485342461705307&comment_id=2485380945034792 Opsommende vertelling oor navorsing in 2012 rakende Racheltjie de Beer, geskryf in Julie 2019]</ref>
 
Olwagen het wel versoek dat ten minste sy kopieë van die Hazel Miner-vertelling in die Amerikaanse tydskrif en Marais se Racheltjie-vertelling albei by Wikimedia Commons/Afrikaanse Wikipedia opgelaai word sodat belangstellendes hul eie gevolgtrekkings kan maak. "NIemand wil onthou word as 'n persoon wat 'n geliefde volksheldinnetjie help 'doodmaak' het nie," het hy gesê. "Ek en Kritzinger het werklik maar net voortgeborduur op die genealogiese bevinding dat daar geen bewyse is dat sy ooit bestaan het nie."
 
Die pdf met die tydskrifvertelling oor Hazel Miner is te lees by die voetnota hier onder: <ref>https://commons.wikimedia.org/wiki/File:ND_Childrens_Home_Finder_issue_Jan._15,_1921_commemorating_Hazel_Miner,_teenage_girl_who_gave_own_life_to_save_her_siblings.pdf</ref>
 
Die pdf van Marais se Racheltjie-vertelling is by hierdie voetnota: <ref>https://af.wikipedia.org/wiki/Lêer:Racheltjie_deur_e_marais.pdf</ref>
 
 
== Verwysings ==
809

wysigings