Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:PetronelFourie"

(→‎Maroela Media: Ja, sy doen!)
Etiket: 2017-bronwysiging
Hallo, werk jy vir Maroela Media? Word jy betaal om Wikipedia te redigeer. In die geval maak asb 'n verklaring van jou betaalde belange op jou gebruikerblad. Indien jy enige ander inkomste uit wiki-artikels verdien, moet jy dit asb. ook meld. Hier is 'n verklaring wat voorheen gebruik was "* Ek werk vir, en word besoldig deur, [[Maroela Media]] en lewer Afrikaanse artikels as 'n opdrag om Afrikaans as taal uit te brei. Ek onderneem om slegs tot Wikipedia-artikels by te dra wat nie verband hou met Maroela Media, [[Solidariteit]], [[AfriForum]], of hul filiale nie, synde sulke bydraes as onregverdige bemarking of 'n belangebotsing (''conflict of interest'') gesien kan word." Dankie [[Gebruiker:Dumbassman|Dumbassman]] ([[Gebruikerbespreking:Dumbassman|kontak]]) 15:47, 1 September 2020 (UTC)
:{{ping|Dumbassman}} Ja, sy doen. Ek het al 'n artikel van haar gelees. Groete! [[Gebruiker:Lefcentreright|Lefcentreright]] ([[Gebruikerbespreking:Lefcentreright|kontak]]) 20:17, 1 September 2020 (UTC)
::Goeiemore [[Gebruiker:Dumbassman|Dumbassman]] en [[Gebruiker:Lefcentreright|Lefcentreright]], ek is 'n vryskutjoernalis en -taalpraktisyn wat in my vryskuthoedanigheid vir Maroela Media skryf van tyd tot tyd, maar ook vir UP, die FAK, Unisa en ander kleiner ondernemings taal- en skryfwerk doen. Ek het geen agenda met my skryfwerk nie. Groete [[Gebruiker:PetronelFourie|PetronelFourie]]
430

wysigings