Verskil tussen weergawes van "2015"

90 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Rol weergawe 2262461 deur 45.237.23.3 (bespreek) terug.
(TG7)
(Rol weergawe 2262461 deur 45.237.23.3 (bespreek) terug.)
Etiket: Ongedaanmaking
* [[1 Januarie]] – [[Letland]] neem die voorsitterskap van die [[Europese Unie]] by [[Italië]] oor.
* 1 Januarie – [[Litaue]] tree tot die Eurosone toe en begin met die omskakeling van die [[litas]] na die [[Euro]].
* 1-15 Januarie – Die [[Eurasiatiese Unie]] tree amptelik in werking. Die EAU behels ekonomiese samewerking tussen [[Rusland]], [[Wit-Rusland]], [[Armenië]], [[Kasakstan]] en [[Kirgisië]].
* [[302 JanuarieFebruarie]] – ADie [[MicrosoftInternasionale Geregshof]] Lancein [[WindowsDen VistaHaag]] oordeel dat [[Kroasië]] en [[Serwië]] tydens die Balkanoorloë (1991–1995) geen [[Volksmoord]] gepleeg het nie.
* [[14 Februarie]]–[[29 Maart]] – Die [[Krieketwêreldbeker 2015|11de Krieketwêreldbeker]] word in [[Australië]] en [[Nieu-Seeland]] aangebied en deur [[Australiese nasionale krieketspan|Australië]] gewen.
* [[1 Maart]] – Die ou-president van [[Uruguay]], [[Tabaré Vázquez‎]], lê die ampseed af as nuwe president van dié land.
4 935

wysigings