Verskil tussen weergawes van "Nederlands"

1 greep bygevoeg ,  7 maande gelede
k
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
=== Suriname ===
Suriname was tot 1975 'n Nederlandse kolonie en Nederlands is die grootste taal van die land. 60 % van die bevolking gebruik NederlandsasNederlands as eerste taal en vrywel alle mense praat Nederlands. Die verskeie bevolkingsgroepe in Suriname het egter ook hulle eie taal, maar Nederlands word, saam met Sranan, gebruik as omgangstaal. Nederlands is in Suriname beter veranker as op die Antille. Sedert 2005 is Suriname saam met België en Nederland lid van die [[Nederlandse Taalunie]].
 
=== Frankryk ===
111

wysigings