Mariner 2: Verskil tussen weergawes

1 greep bygevoeg ,  1 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
Die Mariner sondeerder bestaan uit 'n 100 cm diameter [[Seshoek|seskantige]] romp, waaraan die sonkragpanele, arms waarop instrumente geheg is en [[antenne]]s gemonteer is. Die wetenskaplike instrumente aan boord is: twee radiometers (een elk vir die mikrogolf en infrarooi gedeeltes van die elektromagnetiese spektrum, 'n mikrometeoriet sensor, 'n son plasma sensor, 'n gelaaide deeltjie sensor en 'n [[magnetometer]]. Hierdie instrumente is ontwerp om metings te neem van die [[temperatuur]] verspreiding op die oppervlakte van Venus asook basiese metings van Venus se atmosfeer te neem.
 
Die primêre missie was om soveel as moontlik kommunikasie oor die omgewing van Venus van die ruimtetuig te ontvang en ook om radiometriese tempertuurtemperatuur metings te neem van die planeet. 'n Tweede doelwit was om die interplanetêre magnetiese veldsterkte te meet asook die gelaaide deeltjies. <ref name="NASA 19650072055">
{{cite journal
| author = Jet Propulsion Laboratory (under contract for NASA)