Verskil tussen weergawes van "Karin Boye"

1 greep verwyder ,  5 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
| webwerf = {{url|http://www.karinboye.se}}
}}
[[Lêer:Karin Boye.jpg|200px|regs|duimnael|Standbeeld van Boye op Kungsportsavenyn, buite die GothenburgGotenburg Stadsbiblioteek (''Stadsbiblioteket'')]]
'''Karin Maria Boye''' ({{Audio|sv-Karin_Boye.ogg|listen}}; [[26 Oktober]] [[1900]] – [[24 April]] [[1941]])<ref name=":0" /> was 'n Sweedse digter en romansier. Sy word in Swede aangeprys as 'n digter, maar is op internasionale vlak die beste bekend om haar distopiese wetenskapfiksie roman getitel ''Kallocain'' (1940).
 
Anonieme gebruiker