Verskil tussen weergawes van "Eriekanaal"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Die '''Eriekanaal''' is 'n [[kanaal]] van 584&nbsp;km in die [[Verenigde State|Amerikaanse]] deelstaat [[New York (deelstaat)|New York]]. Dit verbind die [[Eriemeer]] met die [[Hudsonrivier]]. Die kanaal is 46&nbsp;m wyd en 3,6m diep. Daar is altesaam 34 kanaalsluise in die kanaal. Konstruksie het begin op 4 Julie 1817 en die kanaal is voltooi op 26 Oktober 1825.<ref>''Collier's Encyclopedia'', Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 9, bl. 290</ref>
[[Lêer:Nearing the Bend by Edward Lamson Henry, pencil and watercolor.jpg|duimnael|350px|Die Eriekanaal as kunsmotief: Edward Lamson Henry se ''Nearing the Bend''<br /><small>Potlood en waterwerf, omstreeks 1900. Albany Institute of History & Art</small>]]
Die '''Eriekanaal''' is 'n [[kanaal]] van 584&nbsp;km in die [[Verenigde State|Amerikaanse]] deelstaat [[New York (deelstaat)|New York]]. Dit verbind die [[Eriemeer]] met die [[Hudsonrivier]]. Die kanaal is 46&nbsp;m wyd en 3,6m diep. Daar is altesaam 34 kanaalsluise in die kanaal. Konstruksie het begin op 4 Julie 1817 en die kanaal is voltooi op 26 Oktober 1825.<ref>''Collier's Encyclopedia'', Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 9, bl. 290</ref>
 
Die kanaalprojek is in die tweede en derde kwart van die 19de eeu as 'n ongekende ingenieursprestasie gevier wat ikoniese status behaal en ingang gevind het tot die kulturele lewe van destydse Amerika. As gewilde kunsmotief het die kanaal borde, tee- en koffiekoppies, skottels en bakke, muurpapier en klere versier. Vir sommige Amerikaners was dit selfs 'n simbool vir die ewigheid - een van die werkers, wat by die kanaalbou betrokke was, het sy grafsteen met die afbeelding van een van die kanaal se akwedukte laat versier.<ref>Janey Levy: ''The Erie Canal. A Primary Source of the Canal that Changed America''. New York, NY: The Rosen Publishing Group, Inc. 2003, bl. 25</ref>