Landtag: Verskil tussen weergawes

3 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''''Landtag''' (Duits) (Nederlands: ''Landdag'') is 'n term waarmee die parlemente van die deelstate van Duitsland (''Länder'') van die Bondsrepubliek Duitsland...')
 
No edit summary
'''Landtag''' (Duits) ([[Nederlands]]: ''Landdag'') is 'n term waarmee die [[parlement]]e van die deelstate van Duitsland (''Länder'') van die [[Bondsrepubliek Duitsland]] oor die algemeen aangedui word. Die benaming ''Landtag'' word deur 13 van die 16 deelstate gebruik. 'n Uitsondering is die drie stadstate: in [[Berlyn]] dra die parlement die naam ''Abgeordnetenhaus'', in [[Hamburg]] en [[Bremen]] word die naam ''Bürgerschaft'' gebruik.
 
Artikel 28 van die Grondwet van die Bondsrepubliek Duitsland skryf voor dat iedere deelstaat moet sorg vir 'n volksverteenwoordigers wat verkies word by wyse van algemene, direkte, vrye, gelyke en geheime verkiesings. Die Landtage in Duitsland word om die vyf jaar verkies, met die uitsondering van die Bürgerschaft van Bremen, waar die verkiesing elke vier jaar gehou word. Die hooftake van die Landtage is beheer van en oorsig oor die deelstaatregering, om wetgewing te bepaal en om die begroting van die deelstaat goed te keur.
 
== Oorsig ==
Anonieme gebruiker