Botaniese Tuin van Kopenhagen: Verskil tussen weergawes

Styl
({{Ill}} --> {{Intertaalskakel}})
(Styl)
[[Beeld:Palm House, Copenhagen Botanical Garden.jpg|duimnael|regs|440px|Die Palmhuis van 1874.]]
 
Die '''Botaniese Tuin van die Universiteit van Kopenhagen''' ([[Deens]]: ''Botanisk have''), waarna daar gewoonlik as die Kopenhagen Botaniese Tuin verwys word, is 'n botaniese tuin geleë in die middel van [[Kopenhagen]], [[Denemarke]].
 
Dit beslaan 'n oppervlakte van 10 [[hektaar]] en is veral bekend vir sy uitgebreide kompleks van historiese glashuise wat uit [[1874]] dateer. Die tuin is deel van die [[Natuurhistoriese Museum van Denemarke]], wat self deel is van die [[Universiteit van Kopenhagen]] se Fakulteit Natuurwetenskappe. Dit dien 'n navorsings-, opvoedkundige- en ontspanningsdoeleinde.