Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

→‎Jagluiperd: nuwe afdeling
(→‎Jagluiperd: nuwe afdeling)
::{{ping|Suidpunt}}, Ek verwys spesifiek na projektiele soos afgevuur deur tenks. Jammer, moes dit so gestel het. Die pantser weer af, die projektiel breek/dringdeur. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 19:55, 9 Augustus 2020 (UTC)
:{{ping|Oesjaar}} Ek weet nie of mens pantserprojektiel kan sê nie, maar ek sou. (Waar is al die landrotte as mens hulle nodig het? Arrrr!) [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 20:28, 9 Augustus 2020 (UTC)
 
== [[Jagluiperd]] ==
 
{{Gebruikervoorblad|Jagluiperd}}
 
Baie dankie vir hierdie mooi en baie interessante artikel! Altyd mal oor groot katte! Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 19:32, 13 September 2020 (UTC)