Verskil tussen weergawes van "Marnus Labuschagne"

 
==Plaaslike (eersterangse) krieketloopbaan==
Labuschagne is 'n regshandige kolwer en het vir [[Queensland]] gespeel op onder-12-, onder-15-, onder-17-, en onder-19 vlak, en die span gelei tydens die 2012–13 Nasionale Kampioenskap.<ref name=cateams>[https://cricketarchive.com/Archive/Players/1073/1073270/all_teams.html Teams Marnus Labuschagne played for], CricketArchive. Geraadpleeg 4 Januarie 2020. {{subscription}}</ref><ref>[http://www.redlandcitybulletin.com.au/story/1183924/redland-cricket-stars-in-state-team/ Redland cricket stars in state team], ''Redland City Bulletin'', 13 Desember 2012. Geraadpleeg op 1 November 2014.</ref> In die Brisbanse ''Grade Cricket'' speel hy vir ''Easts-Redlands District Cricket Club''.<ref>[http://www.cricket.com.au/news-list/2014/10/27/new-south-wales-queensland-debutants-rookies-sheffield-shield-round-one Blues, Bulls call on debutants], Cricket Australia, 27 Oktober 2014. Geraadpleeg op 1 November 2014.</ref> Hy het in 2013 klubkrieket vir Plymouth gespeel in die ''Devon Premier League'', en in 2014 vir ''Sandwich Town Cricket Club'' in die ''Kent Premier League'', waarinwaar hy vir beide spanne presteer het.<ref name=devon>[http://www.devoncricket.co.uk/page.php?Id=3451 Plymouth old boy set for Australian Test debut against Pakistan], Devon Cricket Board. Geraadpleeg op 4 Januarie 2020.</ref><ref name=ko19may14>Harvey, Richard (19 MayMei 2014) [https://www.kentonline.co.uk/kent/sport/sandwich-batsman-marnus-laberchange-smashes-17416/ Shepherd Neame Kent Cricket League Premier Division wrap], ''Kent Online''. Geraadpleeg op 4 Januarie 2020.</ref>
 
Nadat Labuschagne net een keer vir ''Queensland Academy'' gespeel het, hetmaak hy sy eersterangse krieketdebuut gemaak in die eerste ronde van die 2014–15 Sheffield Shield -seisoen teen Suid-Australië op die [[Adelaide Oval]]. Hy het die kolfbeurt geopen saam met Joe Burns, en 83 lopies in Queensland se eerste beurt aangeteken, met 'n vennootskap van 99 lopies om die vierde paaltjie saam met [[Nick Stevens. <ref>[https://www.espncricinfo.com/series/8043/report/754885/south-australia-vs-queensland-sheffield-shield-2014-15 Stevens ton revives Bulls after Sayers hat-trick], [[CricInfo]], 31 Oktober 2014. Geraadpleeg op 4 Januarie 2020.</ref> Later in die 2014-2015 seisoen is Labuschagne as plaasvervanger vir die Australiese nasionale krieketspan ingespan tydens die tweede toets teen Indie op Die [[Die Gabba]], waartydens hy 'n lae vangkans op kortbeen benut het. <ref name=ca11sep18/>
 
Labuschagne het in Oktober 2015 sy A-lys debuut vir Queensland gemaak in die 2015-2016 Matador BBQs Eendagbeker en sy eerste eersterangse honderdtal in die daaropvolgende maand geslaan met 112 lopies in sy agtste Sheffield Shield-wedstryd. <ref name = ca11sep18 /> Hy het 273 lopies aangeteken teen 'n kolfgemiddeld van 45 tydens die 2016–2017 seisoen van die Matador BBQs Eendagbeker, en is aangewys as speler van die toernooi. <ref name = ca11sep18 />
 
In September 2017, tydens 'n JLT Eendagbeker -wedstryd tussen Queensland en die elftal van Krieket Australië XI, hetword hy die eerste veldwerker geword om gestraf te word op grond van die pas bekendgestelde krieketwet wat ontwerp is om te verhoed dat veldwerkers kolwers mislei. Labuschagne het geduik om 'n bal aan te keer, en alhoewel hy nie die bal kon keer nie, het hy gemaak asof hy die bal na die paaltjiewagter gegooi hetgooi. Sy span is met vyf lopies gestraf. <ref name=fake1>{{cite web|url=https://www.espncricinfo.com/series/8626/report/1118571/western-australia-vs-new-south-wales-3rd-match-jlt-one-day-cup-2017-18 |date=21 Augustus 2017 |accessdate=29 September 2017 |title=Labuschagne penalised under new 'fake fielding' rule |publisher=[[CricInfo]]}}</ref><ref name=fake2>{{cite web|last1=Burnett |first1=Adam| url=http://www.cricket.com.au/news/matthew-renshaw-marnus-labuschagne-fake-fielding-video-queensland-jlt-one-day-cup-five-penalty-runs/2017-09-29 |date=21 Augustus 2017 |accessdate=29 September 2017 |title=Renshaw endorses new 'fake fielding' rule |publisher=Cricket Australia}}</ref>
 
Nadat hy Queensland se voorste lopiemaker was tydens die 2017–2018 Sheffield Shield-seisoen, het ''Cricket Australia'' hom aangewys in hul Sheffield Shield- span van die seisoen.<ref name="SS2018">{{cite web|last1=Burnett |first1=Adam |last2=Cameron |first2=Louis |url=https://www.cricket.com.au/news/sheffield-shield-team-year-season-17-18-burns-renshaw-bird-tremain-ferguson-doran-labuschagne-wade/2018-03-18 |title=Our Sheffield Shield team of the year |date=18 Maart 2018 |accessdate=18 Maart 2018 |publisher=Cricket Australia}}</ref>
 
===Engelse graafskapreeks (eersterangs)===
10 337

wysigings