Verskil tussen weergawes van "Marnus Labuschagne"

 
==Vroeë lewe==
Labuschagne is gebore in [[Klerksdorp]] in 'n [[Afrikaner]]huishouding. Sy gesin emigreer in 2004 na Australië toe hy 10 jaar oud is, nadat sy vader 'n pos verkry in die mynindustrie. Labuschagne woon ''Brisbane State High School'' by. Hy het grootgeword in 'n [[Afrikaans]]e huishouding, en slegs vlot geraak in Engels nadat sy gesin na Australië verhuis het.<ref name=ca11sep18/><ref name=dt27oct14>Craddock, Robert (27 Oktober 2014) [http://www.dailytelegraph.com.au/sport/cricket/former-south-african-marnus-labuschagne-wellschooled-for-sheffield-shield-debut/story-fni2fnmo-1227104157669?nk=c31059d675cdc6bd0680a0290cb259f3 Former South African Marnus Labuschagne well-schooled for Sheffield Shield debut], ''The Daily Telegraph''. Geraadpleeg op 1 November 2014.</ref><ref>https://maroelamedia.co.za/sportnuus/krieket/video-aussies-se-labuschagne-verstaan-nog-so-n-titseltjie-afrikaans/ Geraadpleeg op 14/09/2020</ref>
 
==Plaaslike (eersterangse) krieketloopbaan==
9 845

wysigings