Verskil tussen weergawes van "Marnus Labuschagne"

Nadat hy Queensland se voorste lopiemaker was tydens die 2017–2018 Sheffield Shield-seisoen, het ''Cricket Australia'' hom aangewys in hul Sheffield Shield- span van die seisoen.<ref name="SS2018">{{cite web|last1=Burnett |first1=Adam |last2=Cameron |first2=Louis |url=https://www.cricket.com.au/news/sheffield-shield-team-year-season-17-18-burns-renshaw-bird-tremain-ferguson-doran-labuschagne-wade/2018-03-18 |title=Our Sheffield Shield team of the year |date=18 Maart 2018 |accessdate=18 Maart 2018 |publisher=Cricket Australia}}</ref>
 
===Engelse graafskapsreeks (eersterangs)===
Labuschagne het in April 2019 aangesluit by ''Glamorgan County Cricket Club'' vir die 2019 seisoen van Engelse krieket.<ref>{{cite web|url=https://www.bbc.co.uk/sport/cricket/47772762 |title=Marnus Labuschagne: Glamorgan sign Australia batsman |publisher=BBC Sport|date=2 April 2019 |accessdate=2 April 2019}}</ref> Hy het 1,114 lopies aangeteken in sy eerste ''County Championship'' seisoen, insluitende drie honderdtalle in sy eerste vier eersterangse wedstryde - waarvan een sy beste aangetekende kolftotaal van 182 was teen Sussex, in 'n rekord vennootskap van 291 lopies om die tweede paaltjie vir Glamorgan.<ref>{{cite web|url=https://www.espncricinfo.com/series/8204/report/1166987/day/4/undefined|title=Marnus Labuschagne knock keeps Glamorgan unbeaten as match with Sussex is drawn|publisher=CricInfo|date=30 Mei 2019|accessdate=3 Januarie 2020}}</ref> Hy het die tweede meeste lopies aangeteken in die Tweede Divisie van die graafskapsreeks, ten spyte daarvan dat hy slegs in tien wedstryde gespeel het. Hy het opgeëindig met 'n kolfgemiddeld van 61.89 lopies per kolfbeurt, en daardeur sodoende Glamorgan se beste lopiegemiddeld behaal. <ref>{{cite web|title=Glamorgan averages 2019|url=https://www.bbc.co.uk/sport/cricket/teams/glamorgan/averages|publisher=BBC Sport|accessdate=3 Januarie 2020}}</ref><ref>{{cite web|title=Division Two averages 2019|url=https://www.bbc.co.uk/sport/cricket/county-championship-division-two/averages|publisher=BBC Sport|accessdate=3 Januarie 2020}}</ref> Hy het ook 19 paaltjies geneem met 'n boulgemiddeld van 38.11.<ref name=glamprofile>{{cite web|title=Marnus Labuschagne Player Profile|url=https://www.glamorgancricket.com/squad-profile/marnus-labuschagne|publisher=Glamorgan County Cricket Club|accessdate=3 Januarie 2020}}</ref> In November 2019 het hy sy kontrak hernu met Glamorgan. Hy sal vir die volgende twee seisoene vir die span speel, na sy verbluffende spel in die 2019 Reeks om die As. <ref>{{cite web|title=Marnus Labuschagne: Glamorgan sign Australia batsman to two-year deal|url=https://www.bbc.co.uk/sport/cricket/50395985|publisher=BBC Sport|date=12 November 2019|accessdate=3 Januarie 2020}}</ref>
 
10 337

wysigings