Verskil tussen weergawes van "Marnus Labuschagne"

 
==Plaaslike (eersterangse) krieketloopbaan==
Labuschagne is 'n regshandige kolwer en het vir [[Queensland]] gespeel op onder-12-, onder-15-, onder-17-, en onder-19 vlak, en die span gelei tydens die 2012–13 Nasionale Kampioenskap.<ref name=cateams>[https://cricketarchive.com/Archive/Players/1073/1073270/all_teams.html Teams Marnus Labuschagne played for], CricketArchive. Geraadpleeg 4 Januarie 2020. {{subscription}}Betaalmuur-moet intekenaar wees.</ref><ref>[http://www.redlandcitybulletin.com.au/story/1183924/redland-cricket-stars-in-state-team/ Redland cricket stars in state team], ''Redland City Bulletin'', 13 Desember 2012. Geraadpleeg op 1 November 2014.</ref> In die Brisbanse ''Grade Cricket'' speel hy vir ''Easts-Redlands District Cricket Club''.<ref>[http://www.cricket.com.au/news-list/2014/10/27/new-south-wales-queensland-debutants-rookies-sheffield-shield-round-one Blues, Bulls call on debutants], Cricket Australia, 27 Oktober 2014. Geraadpleeg op 1 November 2014.</ref> Hy het in 2013 klubkrieket vir Plymouth gespeel in die ''Devon Premier League'', en in 2014 vir ''Sandwich Town Cricket Club'' in die ''Kent Premier League'', waar hy vir beide spanne presteer.<ref name=devon>[http://www.devoncricket.co.uk/page.php?Id=3451 Plymouth old boy set for Australian Test debut against Pakistan], Devon Cricket Board. Geraadpleeg op 4 Januarie 2020.</ref><ref name=ko19may14>Harvey, Richard (19 Mei 2014) [https://www.kentonline.co.uk/kent/sport/sandwich-batsman-marnus-laberchange-smashes-17416/ Shepherd Neame Kent Cricket League Premier Division wrap], ''Kent Online''. Geraadpleeg op 4 Januarie 2020.</ref>
 
Nadat Labuschagne net een keer vir ''Queensland Academy'' gespeel het, maak hy sy eersterangse krieketdebuut in die eerste ronde van die 2014–15 Sheffield Shield-seisoen teen Suid-Australië op die [[Adelaide Oval]]. Hy het die kolfbeurt geopen saam met Joe Burns, en 83 lopies in Queensland se eerste beurt aangeteken, met 'n vennootskap van 99 lopies om die vierde paaltjie saam met Nick Stevens. <ref>[https://www.espncricinfo.com/series/8043/report/754885/south-australia-vs-queensland-sheffield-shield-2014-15 Stevens ton revives Bulls after Sayers hat-trick], CricInfo, 31 Oktober 2014. Geraadpleeg op 4 Januarie 2020.</ref> Later in die 2014-2015 seisoen is Labuschagne as plaasvervanger vir die Australiese nasionale krieketspan ingespan tydens die tweede toets teen Indie op [[The Gabba-krieketveld|die Gabba]], waartydens hy 'n lae vangkans op kortbeen benut het.
9 849

wysigings