Verskil tussen weergawes van "Caravaggisti"

21 grepe bygevoeg ,  1 maand gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Geskep deur die bladsy "Caravaggisti" te vertaal)
 
[[Lêer:ManfrediMarsCupid.jpg|duimnael| ''Mars Chastising Cupido'' deur Bartolomeo Manfredi (1582-1622) ]]
Die '''Caravaggisti''' (of die "Caravagesques" in Frans) was stylvolgelinge van die 16de eeuse Italiaanse [[Barok|barokskilder]] [[Caravaggio]]. Sy invloed op die nuwe barokstyl wat uiteindelik uit maniërisme voortgespruit het was diepliggend. Caravaggio het nooit 'n werkswinkel op die been gebring soos die meeste ander skilders nie, en het dus geen skool gehad om sy tegnieke te versprei nie. Hy het ook nooit sy onderliggende filosofiese benadering tot kuns uiteengesit nie, welke sielkundige realisme slegs uit sy nogsteeds bestaande werke afgelei kan word. Dit kan egter direk of indirek gesien word in die werk van [[Peter Paul Rubens|Rubens]], Jusepe de Ribera, [[Gian Lorenzo Bernini|Bernini]] en [[Rembrandt van Rijn|Rembrandt]]. Hy het reeds tydens sy leeftyd bekendheid verwerf, maar is byna onmiddellik na sy dood vergeet. Baie van sy skilderye is aan sy volgelinge herbeskryfher-toegeskryf, soos ''TheDie TakingWegneem ofvan ChristChristus'', wat tot 1990 aan die Nederlandse skilder Gerrit van Honthorst toegeskryf is. Eers in die 20ste eeu word sy belang vir die ontwikkeling van Westerse kuns herontdek. In die 1920's plaas Roberto Longhi hom weer in die Europese tradisie: "Ribera, [[Johannes Vermeer|Vermeer]], La Tour en Rembrandt sou nooit sonder hom kon bestaan het nie. En die kuns van [[Eugène Delacroix|Delacroix]], Courbet en [[Édouard Manet|Manet]] sou heeltemal anders daar uitgesien het ". <ref>Roberto Longhi, quotedaangehaal in Lambert, op. cit., p.15</ref> Die invloedryke Bernard Berenson het gesê: "Met die uitsondering van [[Michelangelo]], het geen ander Italiaanse skilder so 'n groot invloed uitgeoefen nie." <ref>Bernard Berenson, in Lambert, op. cit., p.8</ref>
 
== Italiaanse Caravaggisti ==
9 801

wysigings