Verskil tussen weergawes van "Caravaggisti"

61 grepe verwyder ,  1 maand gelede
 
== Nederlandse Caravaggisti ==
Die Nederlandse Instituut vir Kunsgeskiedenis bevat 128 kunstenaars met die naambenaming "Caravaggisten". <ref>[https://archive.today/20120909151141/http://www.rkd.nl/rkddb/dispatcher.aspx?action=search&search=school_stroming=%22Caravaggisten%22&database=ChoiceArtists&id=1 Caravaggisten] in the [[RKD]].</ref> Die Nederlandse skilder David de Haen was tussen 1615 en 1622 in Rome bedrywig. Nog 'n kunstenaar wat die moeite werd is om te noem, is Paulus Bor, wat aanvanklik taamlik Caravaggisti-agtige historiese skilderye geskilder het, maar sy werke is redelik spoedig gekenmerk deur 'n klassisisme soortgelyk aan dié van ''van Campen''. Abraham Lambertsz van den Tempel kan ook genoem word vir sy realisme en kontrasterende beligting. Die Vlaams gebore skilder Frans Badens was aktief in Amsterdam.
 
=== Utrecht ===
In die vroeë 17de eeu reis Katolieke kunstenaars uit [[Nederland]] as studente na Rome en word diep beïnvloed deur die werk van Caravaggio. By hul terugkeer na die noorde het hierdie groep, bekend as die "Utrechtse Caravaggisti" 'n kortstondige, maar invloedryke opbloei gehad in die 1620's onder skilders soos Hendrick ter Brugghen, Gerrit van Honthorst, Andries Both en Dirck van Baburen . Die kort opbloei van die "Utrechtse CaravaggiCaravaggisti" het omstreeks 1630 geëindig, toe groot kunstenaars, soos in die geval van Baburen en Terbrugghen, gesterf het, óf van styl verander het, soos van Honthorst se verskuiwing na portrette en historiese tonele wat beïnvloed is deur Vlaamse neigings wat deur [[Peter Paul Rubens|Rubens]] en sy volgelinge gepopulariseer is. In die volgende generasie kan die invloed van Caravaggio gesien word, alhoewel dit wesenlik verdun isverminder, in die werk van [[Johannes Vermeer|Vermeer]], [[Rembrandt van Rijn|Rembrandt]], en Gerrit Dou se 'nisskilderye'. <gallery>
Lêer:Dirk van Baburen - Kroning met de doornenkroon.jpg|<nowiki> </nowiki>Van Baburen - ''Christus met die doringkroon'', 1623
Lêer:Jan van Bijlert.jpg|<nowiki> </nowiki>Van Bijlert - ''Konsert'', 1630-1635
Lêer:Honthorst, Gerard van - Merry Company - 1623.jpg|<nowiki> </nowiki>Van Honthorst - ''Merry Company'', 1623
Lêer:MatthiasStom-SaintJerome-Nantes.jpg|<nowiki> </nowiki>Stom - ''SaintSint Jerome''
</gallery>
 
9 792

wysigings