Reggio Emilia: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
[[Lêer:Reggio emilia tetti detail.jpg|duimnael|regs|Uitsig oor die dakke]]
[[Lêer:Residuo mura reggio emilia.jpg|duimnael|regs|Stadsmuur]]
'''Reggio Emilia''' (of '''Reggio nell'Emilia''') is 'n stad in die [[Italië|Italiaanse]] streek [[Emilia-Romagna]] en hoofstad van die provinsie ''Reggio nell'Emilia''. Die stad beskik oor 163.928 inwoners.
 
Die stad in die [[Povlakte]] is van Romeinse oorsprong. Dit wordis in 175 [[v.C.]] opgerig onder die naam ''Regium Lepidi'', en is vernoem na die oprigter daarvan, Marcus Emilius Lepidus. Die naam ''Reggio'' was vir eeue lank in gebruik gewees tot die unifikasie van [[Italië]], sonder toevoeging van ''nell'Emilia''. Om verwarring te voorkom met die stad ''Reggio'' in [[Calabria]] is die stad hernoem na ''Reggio nell'Emilia''.
 
Die historiese binnestad is oorwegend middeleeus. Die ''Piazza Camillo Prampolini'' is die hart van die stad; hier staan onder meer die domkerk en die ''Palazzo Comunale''. In die gebou is dieDie Cispadaanse Republiek word in 1797 opgerigin die gebou uitgeroep. Daar is ook 'n vlag vir die nuwe republiek gekies: groen, wit en rooi, die huidige nasionale vlag van [[Italië]]. 'n Ander belangrike monument is die basiliek ''San Prospero'' met sy karakteristieke agthoekige toring. Die belangrikste weg is die historiese ''Via Emilia'' wat die stad van wes na oos deurkruis.
 
Die katedraal is eers in die [[16de eeu]] voltooi.
 
Die ''frazione'' [[Sesso]] en [[Ville di Reggio Emilia]] maak deel uit van die munisipaliteit.
 
== Sport ==
''AC Reggiana 1919'' is die professionele sokkerspan van Reggio Emilia, en speel in die MAPEI Stadion - Città del Tricolore. ''AC Reggiana 1919'' het op die hoogste Italiaanse vlak, die [[Serie A]] gespeel. Die stadion speel ook gasheer vir ''US Sassuolo'' van die naburige [[Sassuolo]].
 
== Persone wat gebore is in Reggio nell'Emilia ==
<!-- chronologies -->
* Ludovico Ariosto (1474-1533), digter, toneelskrywer en howeling aan die hertogelike hof van [[Ferrara]], skrywer van ''Orlando Furioso''
* Angelo Secchi (1818-1878), astronoom en geestelike
* Silvio d'Arzo (1920-1952), skrywer
== Stede waarmee dit bande het ==
* [[Chisinau]], Moldawië
* Rio Branco, [[Brasilië]]<ref>{{it}}[http://www.comune.re.it/retecivica/urp/retecivi.nsf/PESDocumentID/D4909628607E87F7C1257CAF00325C77?opendocument&FROM=Gmllgg2 Gemellaggi e dichiarazioni di amicizia], Comune di Reggio Emilia. Opgespoor op 13 April 2018.</ref>
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.municipio.re.it/ GemeenteMunisipaliteit Reggio nell'Emilia]
 
== Notas ==
Anonieme gebruiker