Verskil tussen weergawes van "Mao Zedong"

7 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
In teenstelling hiermee word hy deur historici en kritici beskryf as 'n diktator wat stelselmatig menseregte geskend het en wie se leierskap gelei het tot die dood van 40&nbsp;miljoen tot 70&nbsp;miljoen mense as gevolg van hongersnood, dwangarbeid en teregstellings.<ref name="deathtoll">{{Harvnb|Short|2001|p=631}}</ref><ref>Rummel, R. J. ''[http://www.hawaii.edu/powerkills/NOTE2.HTM China's Bloody Century: Genocide and Mass Murder Since 1900]'', 1991. ISBN 0-88738-417-X</ref><ref name="Fenby">{{cite book | authorlink = Jonathan Fenby | last = Fenby | first = J | title = Modern China: The Fall and Rise of a Great Power, 1850 to the Present | publisher = Ecco Press | year = 2008 | isbn = 0-06-166116-3 | page = 351 | quote = Mao's responsibility for the extinction of anywhere from 40 to 70 million lives brands him as a mass killer greater than Hitler or Stalin, his indifference to the suffering and the loss of humans breathtaking }}</ref> Dit is die meeste mense wat tot op hede in vredestyd om die lewe gebring is, selfs meer as wat deur [[Adolf Hitler|Hitler]] of [[Josef Stalin|Stalin]] se beleid veroorsaak is.
 
<br />
 
== Vormingsjare ==
As gevolg van die groeiende teenstelling tussen China en die [[Sowjetunie]] het Mao teen die einde van die vyftigerjare met 'n nuwe leuse voor die dag gekom: Die oostewind seëvier oor die westewind. Terselfdertyd het hy die idee van permanente revolusie in die praktyk probeer toepas deur die ''Groot Sprong Voorwaarts'', ʼn grotendeels mislukte ekonomiese plan waarin hy, net soos in sy jeug, die klem laat val het op die wilskrag van die volk wat alle struikelblokke, insluitende probleme, moet oorwin. Die stelselmatige [[indoktrinasie]] sommige praat van breinspoeling - van die Chinese volk volgens die denke van Mao het in 1962 begin toe die sogenaamde ''Rooi Boekie'', waarin van Mao se uitsprake en aanhalings uit sy geskrifte vervat is, in die leër versprei is.
 
Opvoeding in die denke van Mao is ook die basis van byvoorbeeld die gevangenisstelsel In China is daar geen massavernietiging van teenstanders nie, maar wel massa-indoktrinasie deur " Iau-kai" (verbetering deur arbeid) en " Iau-tsjan" (opvoeding deur arbeid). Die arbeidskampe lewer ook 'n "nuttige en goedkoop" bydrae tot die Chinese ekonomie. Na 1970 het Mao selde in die openbaar verskyn. Dit is onduidelik in hoeverre hy deel gehad het aan nuwe volksbewegings, soos byvoorbeeld die uitroeiing van Confuciaanse denke in 1975. In 1976 het hy waarskynlik nog self die aanstelling van Hwa Kwo-feng (geb. 1922) as premier van die Volksrepubliek bewerkstellig.
 
Vroeg in 1976 het die eerste revolusionêre leiers van China, insluitende Tsjou En-Iai, gesterf. Mao self is op 9 September 1976 oorlede. Hwa Kwo-feng het die nuwe partyvoorsitter geword en die radikale vleuel onder leiding van Mao se weduwee, Tsjian Tsjing, is buite aksie gestel.
== Sien ook ==
* [[Aanhalings van Voorsitter Mao Zedong]]
 
== Bronne ==
* [[Wêreldspektrum]], 1982, ISBN 0908409591, volume 18, bl. 40
 
== Verwysings ==
 
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409591, volume 18, bl. 40
{{Verwysings|2}}
 
 
{{Normdata}}
 
{{DEFAULTSORT:Mao, Zedong}}
[[Kategorie:Chinese in die Tweede Wêreldoorlog]]
25 290

wysigings