Verskil tussen weergawes van "Hannes Brümmer"

~~~~
(Nuut geskep ~~~~)
 
(~~~~)
{{Inligtingskas Akteur|Naam=Hannes Brümmer|Beeld=[[File:Hannes Brümmer - actor.jpg|thumb]]|Geboortedatum=15 Maart 1979|Nasionaliteit=Suid-Afrikaans|Universiteit=Universiteit van Pretoria|Beroep=Akteur|imdb=2850327|Toekennings=2019 SAFTA: Beste akteur in 'n TV-komedie|Noemenswaardige rolprente=Skin; Ek joke net 2; An act of defiance|Aktiewe jare=2001–nou}}
 
Hannes Brümmer (gebore 15 Maart 1979) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, televisieskrywer en -regisseur, en improvisasie- en skerpskertskomediant.<ref>https://www.iconcgc.co.za/speaker/hannes-brummer/</ref> Hy behaal in 2001 'n [[Baccalaureus artium|BA]]-graad in [[drama]] aan die [[Universiteit van Pretoria]]. Hy is ‘n lid van die Afrikaanse komedie-duo ''[[Die Flying Dutchmen]]'' saam met [[Melt Sieberhagen]]. Vir sy rol in [[Elke skewe pot|''Elke skewe pot'']] is hy in 2019 met 'n [[South African Film and Television Awards]]-toekenning bekroon as beste akteur in 'n TV-komedie. Hy is sedert 2020 in ‘n skeppende hoedanigheid betrokke by die stromingsdiens [[PlatformZA]].
 
== Filmografie ==
 
* [[Een skoenlapper|''Een skoenlapper'']] (2002 – minireeks): akteur; Regie: Paul C. Venter
* ''Amalia'' (reeks; [[kykNET]]): akteur
* ''[[Binnelanders]]'' (sepie; kykNET)
* ''[[Villa Rosa]]'' (sepie; kykNET)
* ''[[Blikskottel]] (kykNET)'': akteur en skrywer
* ''[[Kompleks]]'' (kykNET): akteur en skrywer
* ''[[Elke skewe pot]]'' (2017 – reeks): akteur
* ''[[Die vlieënde springbokkie]]'' (2018 – reeks): regisseur en hoofskrywer (2020)
* ''[[kykNET NOU!]] Top 20'': regisseur
 
=== Film ===
 
* ''Skin'' (2008 – film): akteur; Regie: Anthony Fabian
* ''[[Ek joke net 2]]'' (film): akteur
* ''An act of defiance'' (film): akteur
* ''Van nasionale belang'' (kort film): regisseur
* ''Splashy Fen'' (2011)
* ''Kings and queens of comedy''
* ''[[Lekker lag]]''
* ''Laugh in your language'' ([[Comedy Central Africa]])
* ''Comedians solve world problems'' ([[Comedy Central Africa]])
 
== Verwysings ==
435

wysigings