New Orleans: Verskil tussen weergawes

6 grepe verwyder ,  14 jaar gelede
k
→‎Geskiedenis: Beeld "800px-Navy-FloodedNewOrleans.jpg" vervang met "Navy-FloodedNewOrleans.jpg" uit Commons
k (Beeld "US-la-no.jpg" vervang met "New Orleans, Louisiana flag.svg" uit Commons)
k (→‎Geskiedenis: Beeld "800px-Navy-FloodedNewOrleans.jpg" vervang met "Navy-FloodedNewOrleans.jpg" uit Commons)
New Orleans staan al vroeg bekend vir sy kosmopolitiese en veeltalige bevolking en word as 'n smeltkroes van talle kulture beskou. Die hoofinvloede is Frans, Kreools-Frans en Amerikaans.
 
[[Beeld:800px-Navy-FloodedNewOrleans.jpg|thumb|left|300px|Die oorstroming van 2005]]
Die bevolking verdubbel in die dertiger- en veertigerjare van die [[19de eeu]], en New Orleans groei tot die grootste stad in die Amerikaanse suide buite die Atlantiese seekus. Tot [[1842]] en in die tydperk tussen [[1865]] en [[1882]] dien dit as die hoofstad van Louisiana.
 
28 939

wysigings