Verskil tussen weergawes van "Al Soefi"

70 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
Bygevoeg: Beeld "Al Sufi.jpg" vanuit Commons
k (Kategorie gewysig)
k (Bygevoeg: Beeld "Al Sufi.jpg" vanuit Commons)
[[Beeld:Al Sufi.jpg|thumb|225px|'n Vroeë uitbeelding van Al Soefi.]]
'''Abd Al-Rahman Al Soefi''' (* [[7 Desember]] [[903]], † [[25 Mei]] [[986]]), wat ook bekend staan as Abd ar-Rahman as-Soefi of Abd al-Rahman Aboe al-Hoesain en in westerse bronne dikwels ook Azophi genoem word, is 'n Persiese [[sterrekunde|sterrekundige]] aan die hof van die emir Adoed ad-Daula in [[Isfahan]]. Hy verwerf bekendheid deur sy bewerkings van [[Griekeland|Griekse]] sterrekundige vakliteratuur, veral [[Claudius Ptolemeus]] se "Groot Sterrekundige Stelsel", wat hy omtrent [[800]] onder die titel ''Almagest'' in [[Arabies]] vertaal is.
 
28 939

wysigings