Verskil tussen weergawes van "Frederick Hugh Page Cresswell"

k
Hy is in Kuilsrivier oorlede.
k (Hy is in Kuilsrivier oorlede.)
[[Beeld:Kolonel_FHP Cresswell.jpg|duimnael|links|210px|Kol. Cresswell.]]
 
Kolonel '''Frederick Hugh Page Cresswell''', ook wel ''F.H.P. Cresswell'', (gebore [[13 November]] [[1866]] in [[Gibraltar]], gestorwe [[25 Augustus]] [[1948]] in [[KaapstadKuilsrivier]]<ref>Beyers C.J., Dictionary of South African Biography, Volume V, Human Sciences Research Council, Pretoria, 1987</ref>) was met kort tussenposes Parlementslid van [[1910]] tot [[1938]] en leier van die [[Arbeidersparty (Suid-Afrika, 1910)|Arbeidersparty]].
 
Cresswell ontvang sy naskoolse opleiding aan die Royal School of Mines in [[Engeland]] en bekwaam hom as myningenieur. In dié hoedanigheid kom hy in [[1893]] na Suid-Afrika.
* Albertyn, dr. C.F. (hoofred.), ''Die Afrikaanse Kinderensiklopedie'', Nasou, Kaapstad, 1972.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Normdata}}
61

wysigings