Verskil tussen weergawes van "Skakelaar"

82 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
[[Beeld:Veelrigtingskakeling.PNG|100px|right|frame|Drierigtingskakeling.<br>1. Eerste metode<br>2. Tweede metode<br>3. Benaming van skakelaarterminale]]
 
Vir meer as twee liggings moet die drade wat die L1 en L2 terminale van die twee drierigtingskakelaars deur 'n intermediêre skakelaar gestuur word sodat die verbindings oorgeskakel kan word. Enige aantal intermediêre skakelaars (sien besrywing by [[Skakelaar#Saamgestelde skakelaars|saamgestelde skakelaars]]) kan ingevoeg word wat enige aantal liggings vir die skakelaars moontlik maak.
 
Die bedrading wat benodig word kan as volg opgesom word (aardlekasie beskerming uitgesluit):
8 945

wysigings