Verskil tussen weergawes van "Skakelaar"

325 grepe verwyder ,  12 jaar gelede
*'n Enkele draad vanaf die lading na neutraal (swart draad)
 
== Swaarstroomskakelaars ==
Wanneer 'n skakelaar ontwerp is om beduidende hoeveelhede stroom te skakel, moet die oorgangstoestand van die skakelaar sowel as die vermoë van die skakelaar om voortdurend die normale bedryfstroom te hanteer oorweeg word. Wanneer 'n skakelaar aan is, is sy weerstand bykans nul en word baie min krag oor die kontakte verloor; wanneer 'n skakelaar af is, is sy weerstand baie hoog en word selfs minder krag verloor oor die kontakte. As die skakelaar oorgeskakel word ontstaan 'n oorgangstoestand waar bykans 'n kwart (of selfs meer as die lading nie suiwer resistief van aard is nie) van die totale lading oor die skakelaar verloor. Om hierdie rede bevat die meeste kragskakelaars (die meeste ligskakelaars en bykans alle groter skakelaars) 'n veermeganisme wat verseker dat die oorgangstydperk tussen die aan en af toestand so kort moontlik is, onafhanklik van die spoed waarteen die gebruiker die aandrywer/knop aktiveer.
 
<!-- Moet nog vertaal word
 
== Power switching ==
When a switch is designed to switch significant power, the transitional state of the switch as well as the ability to stand continuous operating currents must be considered. When a switch is on its resistance is near zero and very little power is dropped in the contacts; when a switch is in the off state its resistance is extremely high and even less power is dropped in the contacts. However when the switch is flicked the resistance must pass through a state where briefly a quarter (or worse if the load is not purely resistive) of the load's rated power is dropped in the switch.
 
For this reason, most power switches (most light switches and almost all larger switches) have spring mechanisms in them to make sure the transition between on and off is as short as possible regardless of the speed at which the user moves the rocker.
 
Power switches usually come in two types. A momentary on-off switch (such as on a [[laser pointer]]) usually takes the form of a button and only closes the circuit when the button is depressed. A regular on-off switch (such as on a [[flashlight]]) has a constant on-off feature. Dual-action switches incorporate both of these features.
 
[[Image:dual action switch.GIF|thumb|A diagram of a dual-action switch system]]
 
== Contact bounce ==
8 945

wysigings