Verskil tussen weergawes van "Skakelaar"

69 grepe verwyder ,  13 jaar gelede
=== Tydsgebaseerde tegnieke ===
Tydsgebaseerde tegnieke maak staat op die byvoeging van voldoende vertragings in die stelsel sodat die bons geïgnoreer kan word. Die groot voordeel van sulke tegnieke vereis nie enige spesiale ontwerpe aan die skakelaarkant nie en is daarom oor die algemeen goedkoper. Vir goeie werkverrigting moet hulle ontwerp word om by die skakelaar aan te pas (te veel vertraging en die stelsel is onnodig stadig en te min vertraging sal die bons nie uitgeskakel word nie).
 
====Resistor/CapacitorKapasitor====
As 'n aan/af skakelaar gebruik word met 'n resistor in serie en met 'n enkele kapasitor in parralel oor die skakelaar geplaas word en die skakelaar word gesluit, sal die kapasitor bykans onmiddelik deur die skakelaar ontlaai. As die skakelaar oopgemaak word, sal die kapasitor 'n tydjie neem om te herlaai. Om hierdie rede sal die kontakbons 'n nalaatbare invloed hê op die afvoer. Die stadige rand van die golwe kan met 'n [[Schmitt-sneller]] skoongemaak word indien nodig. Hierdie metode het die voordeel van 'n vinnige reaksie op die aanvanklike druk van die knop maar die stroomstuwings deur die skakelaar is nie altyd wenslik nie. Ander RC gebaseerde stelsels is ook moontlik met verskeie reaksies en sulke stelsels is waarskynlik die maklikste metode wanneer eenvoudige logiese hekke en diskrete komponente gebruik word in die bou daarvan.
 
<!-- Moet nog vertaal word
 
====Resistor/Capacitor====
[[Image:rc-switch-debouncer.png|right|250px]]
If an on/off switch is used with a pull up (or pull down) resistor and a single capacitor is placed over the switch (or across the resistor, but this can cause nasty spikes of current on the power supply lines) then when the switch is closed (generally pressed) the capacitor will almost instantly discharge through the switch. But when the switch is opened (generally released) the capacitor takes some time to recharge. Therefore contact bounce will have negligible effect on the output. The slow edges can be cleaned up with a [[Schmitt trigger]] if necessary. This method has the advantage of fast response to the initial press but the current surges through the switch may be undesirable. Other RC based systems are also possible with various responses and such systems are probably the easiest method when constructing with simple logic gates and discrete components.
 
====State machines and software====
A [[finite state machine]] or software running on a CPU can be designed to wait a fixed number of clock cycles after any transition before registering another one. This provides a cheap option for debouncing when a [[microprocessor]], [[microcontroller]] or [[gate array]] is already in use but is unlikely to be worthwhile if constructing with single logic gates.
8 945

wysigings