Hable con ella: Verskil tussen weergawes

39 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Titelaansig
k (Sjablone)
Etiket: 2017-bronwysiging
(Titelaansig)
 
{{TITELAANSIG|''Hable con ella''}}
{{Databoks}}
'''''Hable con Ella''''' ([[Afrikaans]]: ''Praat met Haar'') is 'n 2002 Spaanse drama wat geskryf en geproduseer is deur [[Pedro Almodóvar]].
 
[[Javier Cámara]], [[Darío Grandinetti]], [[Leonor Watling]], [[Geraldine Chaplin]], en [[Rosario Flores]] speel daarin. Die rolprent vertel die storie van twee mans wat 'n ongewone vriendskap vorm terwyl hulle sorg vir twee vrouens wat beide in 'n koma is. The rolprent se temas sluit liggaamlike outonomie, die grens tussen die lewe en die dood; weergawes van liefde wat gebaseer is op besitlikheid; geslagtelikheid, voyeurisme, passiwiteit, agentskap, obsessie, medepligtigheid en psigoanalise in.