Verskil tussen weergawes van "Ernő Dohnányi"

4 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
 
=== Invloed en nalatenskap ===
* Die BBC het 'n LP-opname uitgereik wat geneem is uit een van sy laaste konserte, wat in 1959 by die staatsuniversiteit van Florida gehoor is, en waarinwaartydens hy [[Ludwig van Beethoven|Beethoven se]] Klaviersonate No. 16, Op . 31 No. 1 en [[Franz Schubert|Schubert se]] Klaviersonate in G majeur, D 894 gespeel het. Die [[plaatetiket]] ''Testament Records'' het die opvoering op CD heruitgegee as deel van 'n stel wat ook drie van die pianis se eie kort stukke wat hy aldaar gespeel het as encores, 'n kort opvoering van sy werke wat hy tydens die 1956 Edinburgh-fees gespeel het, en 'n paar wat in 1936 op die BBC uitgesaai is, bevat.
* Dohnányi se drie volumes ''Daaglikse Vingeroefeninge vir die Gevorderde Pianis'' is in 1962 deur Mills Music gepubliseer.
* Die Warren D. Allen-musiekbiblioteek aan die Kollege van Musiek van Florida se staatsuniversiteit bevat 'n groot argief van Dohnányi se bladmusiek, manuskripte en verwante materiaal.
Anonieme gebruiker