Verskil tussen weergawes van "1940"

90 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
(→‎Sterftes: Verbeter)
* [[16 Maart]] – [[Selma Lagerlöf]], Sweedse skryfster en ontvanger van die [[Nobelprys vir Letterkunde]], 1909 (* [[1858]]).
* [[14 Mei]] – [[Willem Johannes Leyds]], 'n [[Nederland]]se prokureur, staatsman en Staatsekretaris in die [[Zuid-Afrikaansche Republiek]] (* [[1859]]).
* [[14 Mei]] – [[E. du Perron]], Nederlandse digter en skrywer (* [[1899]]).
* [[14 Mei]] – [[Menno ter Braak]], Nederlandse modernistiese skrywer (* [[1902]]).
* [[18 Augustus]] – [[Walter Chrysler]], Amerikaanse nyweraar, pionier van die motorbedryf. (* [[1875]]).
* [[27 September]] – [[Walter Benjamin]], Duits-Joodse Marxistiese kultuurfilosoof. (* [[1892]]).
Anonieme gebruiker