Verskil tussen weergawes van "Video"

21 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
[[Lêer:VHS-Kassette 01 KMJ.jpg|duimnael|260px|'n VHS-videoband.]]
 
'''Video''' is ’n elektroniese medium vir die opneem, kopieer en uitsaai van bewegende beelde. In 1951 het die eerste video-opnemer beelde van televisiekameras opgeneem deur die [[kamera]] se elektroniese impulse om te skakel en die inligting op ’n magnetiese videoband te stoor. In 1971 het [[Sony]] videokassetopnemers en -bande aan die publiek begin verkoop.<ref>{{cite web |url=http://www.rewindmuseum.com/umatic.htm |title=Vintage Umatic VCR |access-date=14 Februarie 2014 |chapter=Sony VO-1600. The worlds first VCR,. 1971. |accessdate=21 February 2014 |website=Rewind Museum |languageurl-status=enlive |archive-urlarchiveurl=httpshttp://web.archive.orgwikiwix.com/webcache/2020052423022220140222172720/httpshttp://www.rewindmuseum.com/umatic.htm |archive-datearchivedate=2422 MeiFebruary 20202014 |url-statusdf=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Ná die uitvinding van [[DVD]]'s in 1997 en [[Blu-ray-skyf|Blu-ray]] in 2006 het die verkope van video's skerp gedaal.